Gezinsblad
Leendert Dekker, geb. 8 okt 1869 te Maasland, de Lier, ovl. 31 jul 1964 te Nek, Zuid Afrika, begr. 3 aug 1964 te Pretoria, Zuid Afrika, beroep(en): koopman, architect, zoon van Gerrit Dekker en Trijntje van Duijn
Leendert het sy loopbaan begin as 'n huis-tot-huis verkoopman in sy ouers se winkel. Hy het egter geen belangstelling hierin gehad nie. Sy groot liefde was houtwerk. So het hy meegehelp met die bou van 'n boerdery op Den Hoorn (1887) waarvoor hy 'n uur lank deur die snerpende koue moes reis. Sy klante het gou sy gebrek aan belangstelling in handeldryf agtergekom - die meisies het hom geterg met die opmerking dat hy "toe"is aan die een kant maar weer kan öopmaak"aan die ander kant. Hieraan het hy hom afgevee deur aan die volgende klant te sÛ: "Goedenmiddag, ik hoop dat u niets nodig heeft, dan kan ik weer vlug gaan". Vir die timmermanswerk was sy belangstelling so groot dat hy soms daarop attent gemaak moes word dat hy geneig is om sy pak tekstielware te vergeet.
Emigreer in 1893 van De Lier, Suid-Holland, na Suid-Afrika. Die immigrasierekords beskryf hom as "Welgesteld". Hy word 'n meesterbouer in Pretoria. Van sy bekendste geboue is die Zuid-Afrikaans Hospitaal in Pretoria, asook die Gereformeerde Kerk in Troystraat, Pretoria.
Op sy oudag was dit Leendert se gebruik om laatmiddag 'n stywe dop brandewyn, gemeng met 'n eetlepel suiker te neem, en dit dan af te rond met 'n sigaar.
(Bron kwartierstaat Eloise Viljoen)

Gehuwd 4 feb 1897 te Pretoria, Zuid Afrika met:
Trijntje Westra, geb. 15 sep 1870 te Ulrum, ovl. 13 sep 1933 te Pretoria, Zuid Afrika, beroep(en): dienstmeid
1) Trijntje Dekker, geb. 2 jun 1901 te Rotterdam, ovl. 21 apr 1979 te Pretoria, Zuid Afrika, begr. 24 apr 1979 te Silverton, beroep(en): onderwijzeres
Kom saam met haar ma terug na S.A. kort na die Engelse oorlog, waar hulle in Pretoria (11de Laan, Gezina) woon. Sy gaan skool aan die Oosteind. Studeer aan die Normaalkollege in Pretoria, en gee onderwys by die Oosteind, en later in Emmasdal, Heidelberg.
(Bron: Kwartiestaat Eloise Viljoen)

Gehuwd ± 19 dec 1927 met:
Jacobus Eksteen, geb. 20 dec 1902 te Lichtenburg, Zuid Afrika, ovl. 8 okt 1977 te Pretoria, Zuid Afrika, begr. 11 okt 1977 te Silverton, beroep(en): schoolhoofd
Verkry die graad B.A. aan die T.U.K. in 1925. Was 'n onderwyser op nywerheidskole op die volgende dorpe: Standerton, Middelburg Tvl., De Wetsdorp, Heidelberg Tvl. Hy skryf 'n Wiskunde-handboek. Hy word onderhoof op Bloemfontein en hoof op Worcester en Heidelberg, waar hy uiteindelik aftree. Hy was baie aktief op kultuurgebied, en was medestigter van Volkskas en Uniewinkels.
(Bron: Kwartierstaat Eloise Viljoen)

Gezinsblad
Leendert Dekker met:
Frederika Westra

Gezinsblad
Leendert Dekker
Gehuwd ± 1948 met:
Janka Westra, geb. ± 1873 te Groningen, Provincie Groningen, beroep(en): dienstbode