| Gezinsblad |
|
Jacobus Eksteen, geb. 20 dec 1902 te Lichtenburg, Zuid Afrika, ovl. 8 okt 1977 te Pretoria, Zuid Afrika, begr. 11 okt 1977 te Silverton, beroep(en): schoolhoofd Verkry die graad B.A. aan die T.U.K. in 1925. Was 'n onderwyser op nywerheidskole op die volgende dorpe: Standerton, Middelburg Tvl., De Wetsdorp, Heidelberg Tvl. Hy skryf 'n Wiskunde-handboek. Hy word onderhoof op Bloemfontein en hoof op Worcester en Heidelberg, waar hy uiteindelik aftree. Hy was baie aktief op kultuurgebied, en was medestigter van Volkskas en Uniewinkels. (Bron: Kwartierstaat Eloise Viljoen) Gehuwd ± 19 dec 1927 met: Trijntje Dekker, geb. 2 jun 1901 te Rotterdam, ovl. 21 apr 1979 te Pretoria, Zuid Afrika, begr. 24 apr 1979 te Silverton, beroep(en): onderwijzeres, dochter van Leendert Dekker en Trijntje Westra Kom saam met haar ma terug na S.A. kort na die Engelse oorlog, waar hulle in Pretoria (11de Laan, Gezina) woon. Sy gaan skool aan die Oosteind. Studeer aan die Normaalkollege in Pretoria, en gee onderwys by die Oosteind, en later in Emmasdal, Heidelberg. (Bron: Kwartiestaat Eloise Viljoen) |
|
1) Trijntje Westra Eksteen, geb. 7 sep 1934 te Bloemfontein, Zuid Afrika, beroep(en): onderwijzeres, klerk Gaan skool in die Laer en HoÙr Volkskool, Heidelberg. Studeer in die onderwys by die Universiteit van Potchefstroom. (B.A., U.O.D.) Hou skool in Nigel, Heidelberg en Luckhoff. Later klerk by die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing in Pretoria. (Bron: Kwartierstaat Eloise Viljoen) Gehuwd 30 nov 1957 te Heidelberg (ZA), Zuid Afrika met: Johan Willie Viljoen, geb. 7 okt 1934 te Heidelberg (ZA), Zuid Afrika, beroep(en): tandarts Studeer aan die Universiteit van Pretoria in tandheelkunde. Verwerf die graad B.Ch.D in 1957. Praktiseer in Heidelberg, later in Pretoria. Word Adjunk-Direkteur in die Departement van Gesondheid en Welsyn, Blanke Sake. (Bron: Kwartierstaat Eloise Viljoen) |