Gezinsblad
DaniÙl Frederik Viljoen, geb. 27 sep 1959 te Heidelberg (ZA), Zuid Afrika, beroep(en): electrotechnisch ingenieur, zoon van Johan Willie Viljoen en Trijntje Westra Eksteen
Gaan skool in die Laer en HoÙr Volkskool, Heidelberg vanaf 1966. Matrikuleer in 1977. Studeer vir die grade B.Ing(Elektronies) en M.Ing(Elektronies) aan die Universiteit van Pretoria. Doen diensplig by die LeÙrgimnasium in Heidelberg in 1984. Werk by die WNNR van 1985 tot 1988. Begin 1989 by Kentron. Word gestuur na Israel vir 5 jaar. Ontmoet vir Annita op universiteit, beide as lede van 'n vermaaklikheidsgroep van Jannie du Toit. Raak verloof op 8 Des 1986.
(Bron: Kwartierstaat Eloise Viljoen)

Gehuwd 5 jul 1986 te Pretoria, Zuid Afrika met:
Anna MagariÙtha Snyman, geb. 4 mrt 1963 te Florida (Zuid Afrika), Johannesburg, beroep(en): criminoloog
1) Louise Ann Elise Viljoen, geb. 18 dec 1988 te Pretoria, Zuid Afrika