| Gezinsblad |
|
Johan Willie Viljoen, geb. 7 okt 1934 te Heidelberg (ZA), Zuid Afrika, beroep(en): tandarts
Gehuwd 30 nov 1957 te Heidelberg (ZA), Zuid Afrika met: Trijntje Westra Eksteen, geb. 7 sep 1934 te Bloemfontein, Zuid Afrika, beroep(en): onderwijzeres, klerk, dochter van Jacobus Eksteen en Trijntje Dekker Gaan skool in die Laer en HoÙr Volkskool, Heidelberg. Studeer in die onderwys by die Universiteit van Potchefstroom. (B.A., U.O.D.) Hou skool in Nigel, Heidelberg en Luckhoff. Later klerk by die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing in Pretoria. (Bron: Kwartierstaat Eloise Viljoen) Studeer aan die Universiteit van Pretoria in tandheelkunde. Verwerf die graad B.Ch.D in 1957. Praktiseer in Heidelberg, later in Pretoria. Word Adjunk-Direkteur in die Departement van Gesondheid en Welsyn, Blanke Sake. (Bron: Kwartierstaat Eloise Viljoen) |
|
1) DaniÙl Frederik Viljoen, geb. 27 sep 1959 te Heidelberg (ZA), Zuid Afrika, beroep(en): electrotechnisch ingenieur Gaan skool in die Laer en HoÙr Volkskool, Heidelberg vanaf 1966. Matrikuleer in 1977. Studeer vir die grade B.Ing(Elektronies) en M.Ing(Elektronies) aan die Universiteit van Pretoria. Doen diensplig by die LeÙrgimnasium in Heidelberg in 1984. Werk by die WNNR van 1985 tot 1988. Begin 1989 by Kentron. Word gestuur na Israel vir 5 jaar. Ontmoet vir Annita op universiteit, beide as lede van 'n vermaaklikheidsgroep van Jannie du Toit. Raak verloof op 8 Des 1986. (Bron: Kwartierstaat Eloise Viljoen) Gehuwd 5 jul 1986 te Pretoria, Zuid Afrika met: Anna MagariÙtha Snyman, geb. 4 mrt 1963 te Florida (Zuid Afrika), Johannesburg, beroep(en): criminoloog |